LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopard Tree Corner | LekkeSlaap
+13

Leopard Tree Corner

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Leopard Tree Corner
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Izak C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie.

Ons het heerlik hier gebly. Die eienaars is baie gaaf. Kan die plekkie vir seker aanbeveel.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Baie dankie Izak. Het julle nota van dank baie waardeer.Goed om julle sterk energie te he in die huis.
Jacqui

Leopard Tree Corner
Emile S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Went above and beyond our expectations to make a very memorable stay!

A lovely stay at Leopard Tree! Hosts went the extra mile for us to make it the most pleasant and memorable stay! Locations is very central and 1 min walk to the Wine Tram and a very nice restaurant. Would definitely recommend to anyone!

Leopard Tree Corner's terugvoer

Dear Emile,
May I respond and say what a wonderful couple you were, to host. So appreciative of everything. For us it was an absolute pleasure to make your day memorable. Thank you for your kind review.

Leopard Tree Corner
Angela L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela L
Saam met vriende

A lovely place to stay, with friendly, gracious hosts. We had a wonderful stay!

We had a wonderful stay at Leopard Tree corner. Very convenient position in Franschhoek. Clean and modern room and bathroom. I would recommend this stay to all.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Thank you very much for your kind review. You and your friend were an absolute pleasure to have as guests.
Jacqui

Leopard Tree Corner
Ann B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice room and bathroom -upmarket accessories.

Felt welcomed by hosts - safe and secure plus very comfortable.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Thank you so much, Ann. Much appreciated your feedback.

Regards,
Jacqui

Leopard Tree Corner
Jurie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlik gebly, plek is mooi, Jacqui (en Maria) baie behulpsaam en vriendelik. Sal graag weer daar oorbly.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Baie dankie Jurie. Ons probeer on die standard hoog te hou en gaste soos julle dra daartoe by.
Groete,
Jacqui

Leopard Tree Corner
Adele G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, maar kan verbeter.

Die kamer was gemaklik, maar het geen TV nie. Geen ontbyt opsie nie. Geen betaalpunt beskikbaar by die gastehuis nie. Ons moes ons motor 'n paar keur skuif omdat daar nie genoeg parkering was nie.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Ek is baie jammer dat jy dit so ervaar het. Die beskrywing op LekkeSlaap stel dat daar nie 'n TV in die kamer is nie en ook geen ontbyt nie. As jy na Franschhoek pryse kyk is my pryse baie kompeterend en gehalte van linne, kamer en badkamer van 'n hoe standaard. Die probleem van julle motor was nie omdat daar nie genoeg parkeering was nie, julle het voor die motorhuis geparkeer en ek kon nie uitkom nie. Daar is parkeerplek vir 4 motors in die oprit en daar was net 2 motors.
Ek sal verbeter en sit 'n teken op die motorhuis "Geen Parkering" dan sluit dit enige probleme uit.
Baie dankie vir jou resensie, 'n mens leer altyd.

Leopard Tree Corner
Hanlie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Heerlik, rustig en sentraal. Pragtige dekor. Vriendelike gasvrou en gasheer.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Dear Hanlie,
I so appreciate you making the effort to write the review. Thank kindly and it was an absolute pleasure to host all of you.
Jacqui and Kerry

Leopard Tree Corner
Matthias Z - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthias Z
Saam met vriende

Air B&B, SA-Style.

Jacqui disproved all my concerns right from the start. After a long journey she welcomed us with a cold beer, which definitely deserves an extra star! The rooms, including the bathroom, were clean, beautiful and equipped with fridge and tea-station. We were very grateful for the individual room air con. We were also able to park the car in their own courtyard, which was secured by a gate. Thanks to keys for all the doors and gate we could move freely. Unfortunately the pool was not usable due to the water crises, which was a bit a pity.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Type Hi Matthias,
Thank you for this kind review.It was a pleasure and you were all so pleasant to host.
Regrettably the pool was not available...hopefully on your next stay.

Jacqui

Leopard Tree Corner
Ina J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to restaurants, neat & clean, no use of pool due to water shortage in CT.

We enjoyed the stay at Leopard Tree Corner. The hosts were friendly and gave us our privacy. Safe parking and a remote of the gate were provided. The room was clean and fitted with an air-conditioning system, which was very nice in the hot weather. Our room were cleaned, once we when out for the day. Tea, coffee, biscuits, bottled water & milk were provided. We were unable to use the pool, due to water shortages in CT, also keep in mind that only 1 minute showers are allowed. The guest house is walking distance from a small shopping centre with a PnP, laundry and takeaway, but we also walked to the nearby restaurants.

Maryna V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en 'n heerlike lugreëling.

Dit is baie skoon en netjies en heerlike gemaklike bed. Pragtige badkamer. Ons kan die verseker aanbeveel.

Leopard Tree Corner's terugvoer

Baie dankie Anton vir jou mooi Review.
Ek waardeer dit dat jy die tyd geneem het on dit te doen.

Groete,
Jacqui

Leopard Tree Corner
Francois G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik met vriendelike diens.

Die kamer is binne stapafstand van die middelpunt waar dinge gebeur in die dorp, maar is steeds stil en rustig weg van geraas en rumoer.

Bennie R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapplekkie vir die aand.

'n Netjiese, skoon plekkie om veilig oor te bly in die dorp. Wynroetes is baie lekker.

Laika C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laika C

Location was perfect, as we could walk to the eating places and the market.

It was a lovely place and quiet. Ideally located, as it walking distance to the eating places and the market. Jacqui was welcoming and made us feel at home.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopard Tree Corner No 2, De Villiers-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsSDtcjseWShVqC2PYOWaW7MRL8BmUwSC5lBABWknVA0bDHNTWl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 No 2 Leopard Tree Corner De Villiers Street 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.905097554713 19.11342490734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!