Leopard Tree Guest Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leopard Tree Guest Village is in Groblershoop, 'n bekoorlike klein dorpie, geleë. Die Guest Village is 'n bekoorlike wegbreekplek en is ideaal vir vakansiegangers wat wil wegkom van die stad se gedruis af en die rustige en vredevolle Kalahari wil verken.

Leopard Tree Guest Village het 56 selfsorg-eenhede. Al die eenhede het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Elke eenheid het lugversorging, 'n kluis en 'n TV met DStv-kanale. Addisionele geriewe sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n swembad in.

Besoekers kan die besienswaardigehede om die Oranjerivier verken of bloot die uitsig oor die omliggende heuwels en vlaktes geniet. Gaste kan uitsien na 'n heerlike, rustige kuiertjie.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leopard Tree Guest Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false