Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Walk Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel H122, Langs die D405, Suni-Ridge Privaat Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Leopard Walk Lodge is 'n privaat safari-lodge aan die wêreldbekende Olifantkus, 'n skouspelagtige eko-toerismestreek op die noordoostelike kus van Suid-Afrika. Die lodge is op die rand van 'n rare sandboshabitat in die Suni-Ridge Privaat Wildreservaat. Dit bied die geleentheid op 'n onvergeetlike natuurervaring deur die lodge se groot verskeidenheid wild, waaronder 'n ryk voëllewe en verskeie soogdiere wat op die rooidatalys is.

By Leopard Walk Lodge kan gaste in goed ingerigte 'Out of Africa'-safariverblyf op die rand van 'n unieke sandwoud ontspan. Verblyf word in Secrets of the Forest A Suites en 'n Secrets of the Forest B Suite gebied wat albei glasmure en uitsigte oor die bos het. Só kan gaste njalas en 'n rits voëlspesies, skoenlappers en ander diere in die bos raaksien.

Die A- en B-suites het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Die A-suites het elk 'n volledige en suite-badkamer met 'n ovaalbad, stort, toilet en 'n wasbak, en die B-suite 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die suites het hulle eie Jacuzzi's buite waar gaste saans onder die skitterende sterre kan ontspan.

Geniet heerlike Suid-Afrikaanse kookkuns tydens etenstyd in die Moonrise-sitkamer, -kroeg en -eetkamer, met 'n uitsig oor die diere se watergat. Stories en ervarings van die dag sal saam met skemerkelkies by die kroeg uitgeruil word. In die vroeë oggendure sal die skouspelagtige sonsopkoms en saans die volmaan wat oor die Afrika-bos opkom 'n onvergeetlike ervaring wees wat op Moonrise Deck geniet kan word.

Romantiese wittebroodspakkette of spesiale aanbiedings kan op versoek gereël word. Die lodge bied 2 rolstoelvriendelike kamers vir gaste met gestremdhede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Leopard Walk Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Erfdeel H122, Langs die D405, Suni-Ridge Privaat Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard Walk Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel H122, Langs die D405, Suni-Ridge Privaat Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA956a69c8c77631b53ec35f3554ab61a55ea9fbee5fbb65f6c5d6b4e6181d4569d411f1ea9b0997f784601e5b3f88e4347000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Lot H122 Off the D405, Suni-Ridge Private Wildlife Reserve 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.930076667949 32.362427961971