Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Lair

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Die stilte van die plaaslewe laat 'n mens opnuut besef, hoe wonderlik die eenvoudige natuurlewe met sy kalmerende geluide van kloekende henne en hul kuikens, die geblêr van bokke en skape en die getjirp van voëltjies, kan wees. Die konstante lawaai en gedruis van die besige stadslewe is iets van die verlede en jy word vervul met 'n salige gevoel van rustige eenvoud.

Kry 'n voorsmakie van die alledaagse plaaslewe, deur die diere saam met jou kinders te voer, hand-aan-hand deur die landerye te stap, die voëllewe te bewonder en van die daaglikse take op 'n werkende plaas te leer.

Ons selfsorg-grasdakhuisie is ruim, met slaappgeriewe vir tot sewe persone. Netjiese skoon verblyf met 'n gesellige oop vuur en private lapa. Baie om te sien en doen op die plaas.

Ons is 'n gerieflike basispunt van talle besienswaardighede in ons omgewing. Jy mag egter ook besluit, om absoluut niks te doen nie. Ons gee glad nie om nie!

Dink net aan die genot van absolute rustigheid om 'n knetterende houtvuur, onder 'n helder sterrehemel...

Slaapplek

’n Bespreking by Leopard's Lair sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 7 persone
7 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Leopard's Lair
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 11

Ligging

  • Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard's Lair het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA026ba56087214c8e5df6c7769d7649a7e510f2b52ae1f3ece5835b5b3929f3d093923bb13ef5e6335120df10bcc54e9ca96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 Spitzkop Farm Lowlands 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.125519474802 29.857771396637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem