by Leopard's Valley Guest Cottages | LekkeSlaap
+58

Leopard's Valley Guest Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Leopard's Valley Guest Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marie V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Enkelreisiger

Lekker oornagplek.

Ek reis een of twee keer per jaar tussen L'Agulhas en Gauteng. Graaf-Reinet is my verkose oornagplek op pad terug. Die keer het ek by Leopard's Valley Guest Cottages oorgebly. Ek is baie vriendelik ontvang en my kamer is dadelik aangewys. Ek het baie lekker gebly in 'n stil omgewing en veilig parkeerplek gehad vir my motor ook. Dankie, ek sal weer kom.

Andre L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

Awesome plek om te bly.

Awesome en baie vriendelike mense wat my gehuisves het.

Danie S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang deur Kevin en welkom laat voel. Kamer gerieflik en skoon.

'n Probleem met die stortpype is vinnig deur Kevin opgelos.

Lisa B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

We had a comfortable pleasant stay. We enjoyed the outdoor seating area. Kevin is a friendly host and knowledgeable about the area.

Hannes C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Di eenheid was netjies voorberei en alles was mooi skoon. Ons het baie gemaklik oorgebly. Enkele items waaraan aandag gegee kan word: 1. Kleinere instandhouding. 2. Elektriese proppe in die kombuis.

Susan S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient overnight stop.

Could walk to restaurants.

Sophia O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia O
Enkelreisiger

Mooi, rustige tuin en atmosfeer.

Vriendelik ontvang deur die eienaar. Eenheid is netjies en skoon. Die een bed kraak. Die stortkop is nogal laag. Sal 'n tafeltjie in die badkamer voorstel waar mens jou goed kan neersit. Die ketel werk nie lekker nie. Vat baie lank om te kook het aanvanklik gedink dit is dalk stukkend. Lieflike tuin en het lekker daar oorgeslaap. Veilige parkeerplek maar daar is nie afdakke nie.

Johann K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, alles was reg!

Lekker stil en tog sentrale ligging! Vriendelike ontvangs by 'n kompleks met mooi versorgde eenhede. Goeie verblyf!

Kosie M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid met alles wat 'n mens nodig het met ruim, veilige parkering.

Kevin het ons vriendelik ontvang en ons laat tuis voel. Die eenheid is netjies en 'n gerieflike oornagfasiliteit.

Nicola B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie oornag stop tussen JHB en Mosselbaai

Ons (en ons 2 border collies) was vriendelik verwelkom. Die kamer het als wat mens nodig het en daar is lekker plek vir die honde om rond te hardloop en snuffel. Daar was ook plek vir ons om vleis in 'n vrieskas te bêre oornag. Die mure is ongelukkig bietjie dun en ons bure het tot laat aand gekuier, so ons het bietjie sleg geslaap.

Leopard's Valley Guest Cottages se terugvoer

I’m terribly sorry to hear that our other guests kept you up. My sincerest apologies.
Otherwise, I’m glad to hear that you had a good stay with us, and do hope that you had a safe trip.

Leopard's Valley Guest Cottages
Johan T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T
Gesin met klein kinders

Netjies. vir 'n oornagplek vir reisiger.

Veilig, vriendelik en skoon.

Albert & Thriesa P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert & Thriesa P
Besigheidsreis

Baie netjies en waarde vir geld.

Het baie lekker geslaap die kamer was groot goed uitgelê en mooi skoon . Baie vriendelike verwelkoming.

Stephen S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Gesin met tieners

Great overnight stop for people with pets.

We selected Leopards Valley cottages as our overnight stop from PTA to Cape Agulhas because we have 4 dogs. There was plenty of space for them to stretch their legs.

Ettiene S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene S
Gesin met klein kinders

Was puik vir die doel.

Erg warm gewees, oorweeg lugversorging.

Tinus B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en sentraal.

Vriendelike diens. Skoon huisie. Effe oudtyds.

Erika S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Netjies en skoon, gasheer en vrou baie vriendelik gewees.

Netjiese blyplek en skoon.

Jorina D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina D
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Dit was ons derde keer by Leopard's Valley. Eienaars is baie vriendelik en ons hond is altyd welkom. Waarde vir geld.

Steven B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steven B
Gesin met klein kinders

Terrible beds.

The bed mattresses where absolutely terrible. These must be from the 70's and still in use. We will not be returning as a comfortable bed is probably one of the few items these stopover spots have to offer - and they can't seem to even get this right.

Erna S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Blyplek was goed ingerig met selfs lekker beskuit. Die mense was baie gasvry en daar was genoeg veilige parkering vir karre met sleepwaens.

Zabe J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Eenheid mooi en netjies en alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Braaigeriewe skoon en netjies. Gasheer en gasvrou vriendelik en het ons dadelik laat tuisvoel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Mariska V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik met baie vriendelike gashere.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Die kothuis is baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het om te oornag.

Jandri S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandri S
Gesin met klein kinders

Gerieflik oornag.

Baie gerieflike verblyf. Kombuis volledig toegerus. Badkamer kan doen met opknapping, toilethandvatsel moet oopgetrek word en as jy stort en grensende kamer maak kamer oop affekteer dit die tempatuur van jou water.

Marie L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Cindy M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en mense was baie vriendelik.

Heerlike ruim kamers. Baie veilige plek vir parkering en karavaan. Stapafstand van meeste winkels. Was net 'n aangename ervaring. Dankie.

Louis M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Gesin met tieners

Gemaklik en naby aan alles.

Lekker geslaap. Die craft winkels en eetplekke geniet. Gereis met fietse agter op die kar en hulle was nog veilig daar in die oggend.

Seppie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seppie M
Saam met vriende

Heerlik.

Wat 'n heerlike ontvangs deur die eienaars. Die kamer was fantasies - al die geriewe was daar! Veral 'n yskas in die warmte. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Johan O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Gesin met tieners

Gemaklik.

Veilig, gemaklik, goeie oornagplek.

Nicolene V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene V
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies, maar ongerieflik.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, ongelukkig ongerieflik - kort hangplek / stoel / tafeltjies vir klere en handdoeke ens. in kamers en badkamers - moes alles op vloer neersit.

Elderie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elderie V

Baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Enige tyd aanbeveel, netjies en veilig.

Gerhard C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Alhoewel ek net oornag het, het ek baie lekker gebly. Eenheid was netjies, skoon en ruim. Vriendelik ontvang deur die eienaars met my aankoms. Sal met 'n geruste hart weer hier bly.

Louis M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Aangenaam en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs deur Kevin en Lynn. Baie dankie vir 'n aangename oorbly. Ons was baie tevrede met alles.

Carol B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met vriende

Toepaslike akkommodasie en waarde vir geld.

Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Akkommodasie baie netjies en aangenaam om daar te bly. Ons beveel dit beslis aan en sal self weer vra dat julle ons daar bespreek.

Eben S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S
Saam met vriende

Baie goed.

Goeie en vriendelike eienaars.

Jo B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is tevrede, dankie.

Die eienaars kan oorweeg om 'n stoel of twee in die eenhede te plaas.

Chris G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die eienaars probeer, en dit is al klaar 'n groot plus. Sal die agterste heining meer privaat maak. Kan die besigheid langsaan sien.

Maria M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Gesin met tieners

Lovely setting. Thank you.

Home away from home. Lovely hosts.

Gerda J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J
Gesin met tieners

Baie goed toegeruste en veilige verblyf.

Ons het baie vriendelike diens ervaar. Dit is 'n goed toegeruste en netjiese verblyf. Ons sal weer by Leopard's Valley Guest Cottages oornag. Die feit dat ons hondjie ook welkom was, was 'n groot bonus.

Marc S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Baie goed! Waarde vir geld. Hulle het ons gehelp met 'n ekstra kamer vir ons dogter se vriend.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NjNkMzMzLTIzMjAtNGVhNC04NDQ2LTJjMzY5NjM1MjA5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem