Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopardsong Manor

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2024 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Close 14, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 R1 845 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een van die land se mooiste gholfbane.

Die Manor het 18 suites asook eet- en sitareas. Dit het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer tot die landgoed.

Leopardsong Manor bied luukse verblyf in 'n warm, vriendelike omgewing waar gaste persoonlike aandag ontvang en ons 'n huislike atmosfeer skep. Danksy ons veilige ligging kan gaste 'n entjie gaan stap, 'n rondte gholf of tennis gaan speel en steeds sentraal wees vir sake- of vakansie-uitstappies.

Leopardsong Manor spog met vinnige onbeperkte WiFi.

Leopardsong is 100 m vanaf die naaste Gautrein-bushalte en slegs 4 km vanaf die Centurion-stasie. Ons is sentraal tussen Pretoria en Johannesburg geleë, en slegs sowat 30 min se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en talle winkels en restaurante in die omgewing. Ons is ook baie naby die bekende Irene Melkplaas met piekniekplekke, 'n restaurant en 'n deli waar gaste heerlik kan ontspan. Leopardsong is ongetwyfeld die beste blyplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Leopardsong Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Canyon Close 14, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • Gaste dink Leopardsong Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
R2 050 R1 845
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
R2 050 R1 845
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Close 14, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c38338f70d79d47b8e23c318173311d49d000eff587662756c35fa0ccbaec00ccb4881b9fc10f6b519fb5ddfef6b227129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 845 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 14 Canyon Close Centurion Golf Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.877596 28.202086