LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopardstone Hill | LekkeSlaap
+30

Leopardstone Hill

7 resensies
Selfsorg
Stone Mountain-kothuis
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die luukse Stone Mountain-kothuis is 'n unieke tuiste wat met Tafelberg-klip gebou is. Vanaf Stone Mountain-kothuis kan jy oor die kobaltblou Atlantiese Oseaan uitkyk. Die kothuis het ook 'n privaat ingang, parkeerplek vir 2 voertuie en 'n privaat tuin. Die luukse Stone Mountain-kothuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die solderkamer is die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sy eie privaat sitkamerarea en 'n groot losstaande bad en kroonkandelaar. Die spiraaltrap bied toegang tot die hoofslaapkamer en 'n badkamer. Daar is 2 ander slaapkamers op die onderste vloer wat elkeen oor 2 enkelbeddens beskik en die badkamer op die onderste vloer deel. Hierdie kamers bied pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en het Franse deure wat na die dek lei. Die knus kombuis het alles wat jy nodig het om smullekker kos voor te berei, insluitende 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en al die nodige potte en panne. Die oopplan-eetkamer en -sitkamer is in 'n Afrika-styl opgemaak en spog met uitsigte vanuit die groot venster.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R120

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pebble Beach-kothuis
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Pebble Beach-kothuis is lieflik ingerig met 'n kus- en see-tema. Daar is vars blou en wit kleurskakerings aan die binnekant en die kindertekeninge en rooi kombuisstoeltjies sorg vir 'n speelse gevoel. Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed met wit linne en dit bied toegang tot die dek. Hiér kan jy rustig in die bed lê en die uitsig geniet. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en dit bied toegang tot 'n klein binnehof. Die binnehof spog met 'n unieke buitestort. Die kombuisie is ten volle toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en yskassies onder die toonbank. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Die sitkamer beskik oor 'n slaapbank en gemaklike sitplek vir 4 gaste. Volledige DStv word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n groot dek met ongelooflike uitsigte oor die vallei en die see en daar is ook 'n braai-area. Pebble Beach-kothuis het 'n groot dek wat oor die see uitkyk en 'n bykomende braaidek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R120

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seascape-straat 6, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOGRhY2RkLTRjZTQtNDgyYy05ZTUyLTEwODY0YzRkOThhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 6 Seascape Road Noordhoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.107388108373 18.390851907935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!