LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopardstone Hill | LekkeSlaap
+30

Leopardstone Hill

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Leopardstone Hill
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Patrick K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K
Saam met vriende

Amazing, quiet, value for money, dog friendly.

Loved every second and we did not want to leave!

Hannes S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Asemrowend mooi en net lekker gewees.

Sal hierdie plekkie beslis onthou en weer kom kuier, dis so mooi ek wil net op die stoep sit en die see-uitsig waardeer. Baie dankie vir die voorreg om dit te kon ervaar. Sal dit beslis aanbeveel. Als was beskikbaar vir 'n heerlike kuier vir ons groot gesin.

Leopardstone Hill's terugvoer

Hi Hannes,
Thank you for such a beautiful review.
We loved having the Schoeman family to stay with us! We hope you come down again soon.

Leopardstone Hill
Jacqueline H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline H
Gesin met klein kinders

It was a very relaxing weekend. Thank you.

My family and I had a very awesome and relaxing time. We would like to say a very warm thank you for opening your home. We had a relaxing time with the awesome views. The house's decor was beautiful and there was beautiful views to soothe the soul. Thank you.

Leopardstone Hill's terugvoer

Hi Jacqueline,

It was lovely meeting your amazing family.
Thank you for staying with us and come back soon.

Warmth,
Alison

Leopardstone Hill
Karimma E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karimma E

Dit was absoluut perfek, kon nie vra vir beter nie!

Die ondervinding met die bespreking en verblyf was ongelooflik! Kan nie wag om weer daar te bly nie!

Leopardstone Hill's terugvoer

Hi Karimna, thank you for staying with us, so delighted you had a good break.
Come stay anytime.
Alison

Leopardstone Hill
Nella P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi - ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie!

Dis 'n pragtige plek - ons was verras met die huisie, ek was onder die indruk dat ons die onderste plekkie kry. Dis baie mooi gedoen en is lekker ruim vir die honde. Die eienaars was baie gasvry en hulpvaardig.

Henry S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tussen die plantegroei.

Aangename huisie en lekker plek om in die tuin rond te loop en fotos te neem. Vriendelike honde. Stort in bad kan net bietjie sterker loop, maar seker weens ons water tekort.

Renè V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en vriendelike omgewing.

Noordhoek is sentraal wat dit maklik maak om heelwat ander plekke te bereik. Ons het na die village market gegaan wat wynproe gebied het op daai dag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant and friendly environment.

Noordhoek is central which makes it easy to reach various places with ease. We visited the village market which offered a wine tasting on the day we visited the market.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leopardstone Hill's terugvoer

Hi Rene,

It was lovely to meet you, and I am so delighted that you enjoyed your stay with us at Leopardstone Hill.
We hope to see you again soon.
Best regards,

Alison

Leopardstone Hill
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seascape-straat 6, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOGRhY2RkLTRjZTQtNDgyYy05ZTUyLTEwODY0YzRkOThhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 6 Seascape Road Noordhoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.107388108373 18.390851907935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!