Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LeoZet Selfsorgwoonstel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Gaste kan 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek geniet met 'n pragtige tuin.

Die eenheid het lugversorging en 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aantrekkamer tussen die slaapkamer en en suite-badkamer met oorgenoeg kasspasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer en vir 'n kind kan 'n matras en beddegoed voorsien word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, broodrooster, mikorgolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket met 'n PVR en gratis WiFi is beskikbaar.

LeoZet Selfsorgwoonstel word deur sonkrag aangedryf en dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid het veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n hek en elektriese heining. Die eenheid beskik oor 'n alarmstelsel wat aan 'n reaksie-eenheid gekoppel is.

Slaapplek

’n Bespreking by LeoZet Selfsorgwoonstel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 146 resensies vir LeoZet Selfsorgwoonstel
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Gaste dink LeoZet Selfsorgwoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDn9nUHraaWMubswKRDrrcRxfdSWKHet2e9dRnfbAXSajXRub0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 146 5 1 5 658 Sak Street Wingatepark 0153 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.826158 28.265021