Lepêllê Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Wildritte is op versoek beskikbaar. Vir groepe tussen 6 - 10 mense kan daar 'n kort toer gereël word deur die dag na van die mooiste plekke in Mpumalanga. Tariewe beskikbaar op versoek.
Besprekings word slegs bevestig deur 'n 50% deposito wat direk in ons bankrekening inbetaal moet word. En nadat jy die bewys van betaling na ons toe gefaks het. Besonderhede van ons rekening kan op versoek gegee word.

Tholo Tented Camp kan net met 'n 4x4 bereik word want die pad is sleg.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Lepêllê Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za