Clubview Akkommodasie by Leriba Hotel | LekkeSlaap
+15

Leriba Hotel

Hotel
Luukse En Suite
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitkamerarea, ondervloerse verhitting, 'n plafonwaaier, 'n lessenaar, 'n TV, digitale kluis, haardroër, WiFi en 'n kroegie in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Volle Engelse ontbyt by Chapters Restaurant. Gratis pendeldiens na en vanaf Centurion Gautreinstasie, Centurion Mall en Centurion-area.

Belasting en Ekstras

Nasionale Toerismeheffing van 1 % is op verblyf betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Besigheid-suite
Vanaf R2 320
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n toegeruste en suite-badkamer met 'n spa-bad, groot stort en 2 wasbakke. Ander geriewe sluit in: lugversorging, bedtafeltjies, 'n sitkamerarea, ondervloerse verhitting, lessenaar, telefoon, satelliet-TV, kroegie, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en toegang tot hul eie privaat sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Volle Engelse ontbyt by Chapters Restaurant. Gratis WiFi. Gratis pendeldiens na en vanaf Centurion Gautreinstasie, Centurion Mall en Centurion-area.

Belasting en Ekstras

Nasionale Toerismeheffing van 1 % is op verblyf betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: End-straat 245, Clubview, Centurion, Pretoria, 0146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNGU4MWFlLTE5YmUtNDk0Ny05Y2Y0LTJiZWE3NDBlNDJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 890  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 245 End Street Clubview 0146 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -25.84616989515 28.178767561913
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za