LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leriba Hotel | LekkeSlaap
+15

Leriba Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Leriba Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Eugene G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al presies dieselfde akkommodasie vir die helfte van die prys gehad.

Die plek is netjies, skoon en veilig. Daar is geen probleem met die standaard as dit gemeet word teen 3 ster akkommodasie nie. Die probleem is egter dat Leriba Hotel 5 ster verblyf is, met 'n 5 ster prys. Wat hier ontbreek het is die fynere detail wat aan 'n instansie 4 of 5 sterre verleen. Die kamer het geen informasie brosjure gehad om te wys wat ontvangs se nr was nie. Die handdoeke was kliphard en grof, ons moes rondvra vir die WiFi-wagwoord net om agter te kom ons word beperk tot 200MB, wat onvoldoende was om my werk te kon doen. Dit is glad nie wat ek verwag het vir die prys nie en geen luuksheid van enige aard nie.

Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: End-straat 245, Clubview, Centurion, Pretoria, 0146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNGU4MWFlLTE5YmUtNDk0Ny05Y2Y0LTJiZWE3NDBlNDJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 890  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 245 End Street Clubview 0146 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -25.84616989515 28.178767561913
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!