Les Marais Garden Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Les Marais Garden Flat is 'n ruim tuinkothuis in Houtbaai wat gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers bied. Dié eenheid is naby winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.

Les Marais beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan altesaam 4 tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank (met futonmatras) en 'n stapelbed vir nog 2 gaste. ‘n Bababed en/of kleuterbed is ook beskikbaar op versoek. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n dubbelwasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n drieplaatstoof met 'n oond, 'n induksie-plaat, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gemaklike sitplek en 'n TV met DStv is in die sitkamer beskikbaar.

Die Les Marais-eenheid is baie privaat met sy eie ingang, en daar is ook 'n tuin, buite-meubels en braaigeriewe.

Gaste kan gerus die swembad op die perseel gebruik. Die huis is in 'n stil keeromstraat geleë en bied pragtige uitsigte op die omliggende berge. Daar is veilige parkering op die perseel. Die Kwikspar en 2 restaurante is stapafstand vanaf die eenheid.

Slaapplek

'n Bespreking by Les Marais Garden Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Area 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Stapelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Les Marais Garden Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za