Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier 206

L'Escalier 206
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring ekstra toiletpapier en swartsakke saam. (Eerste sak en toiletrolle sal voorsien word.)
Badhanddoeke is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, andersins moet gaste asb. hul eie saambring.
Eenheid word 2 keer 'n week skoongemaak, skoonmaak van braai uitgesluit. Linne word 1 maal per week skoongemaak. Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n addisionele koste van ongeveer R100 per dag gereël word indien nodig, na jou suksesvolle bespreking.
DStv Premium-pakket met 'n dekodeerder en slimkaart is op die perseel beskikbaar teen 'n ekstra koste van R50 per dag. Anders kan gaste hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Standaard bepalings vir betalings:
50% deposito met bespreking,
+50% 14 dae voor inklokdatum + R1000 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Langtermynbesprekings:
25% met bespreking,
+25% 3 maande voor inklokdatum,
+50% 14 dae voor inklokdatum + R1000 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Die breekskadedeposito is ook van toepassing op die beheerliggaamreëls van die L'Escalier-kompleks wat nie nagekom word nie (byvoorbeeld geraas, swak optrede, meer as maksimum aangeduide persone in die eenheid). Reëls sal verskaf word met suksesvolle bespreking en die bespreking kan gekanselleer word as die gas voel dat die reëls nie nagekom kan word nie. Deposito sal terugbetaal word binne 30 dae na vertrek

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzdhYjQyLTdkZWEtNDVkOC05YzEzLTYyYjJmOGNhN2JkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 L'Escalier 206 9 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 08:00 -30.057384708001 30.883829561041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem