Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lescalier Cabanas 107

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas 107 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n gemeubileerde strandfront-woonstel in Amanzimtoti, 'n kusdorpie met die mooiste uitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is binne stapafstand van die winkelsentrum, restaurante en kroeë af.

Lescalier Cabanas 107 bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n sitarea, 'n TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n wasmasjien.

Die kompleks is naby aan die hartjie van Amanzimtoti geleë wat spog met verskeie aktiwiteite in die omgewing: kegelspel, 'n speletjiesarkade, trapbootjies, vermaak en kunsvlytmarkies. Aktiwiteite in die omliggende area sluit visvang, walviskyk en kanoe in. Gaste kan deelneem aan muurbal, tennis, gholf, perdry, ysskaats, skubaduik en rolbal binne 5 km van ons af.

Besienswaardighede in die area sluit in: Amanzimtoti Bird Sanctuary, Arbour Crossing Winkelsentrum, Splash Water World en iLanda Wilds Reserve. Durban is omtrent 28 km van ons af geleë, waar jy uShaka Marine World, Suncoast Casino, Pavilion Winkelsetrum en Gateway Winkelsentrum kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Lescalier Cabanas 107 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 11 resensies vir Lescalier Cabanas 107
Netheid
2.6/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.6/5

Ligging

  • 7 Beach Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lescalier Cabanas 107 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMmM2ZWI0LTg1ZTMtNDlkMi1hYmVjLWQwMjNkOWM5ODBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 11 5 1 3 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.057414787298 30.883743148479