L'Escalier Cabanas 507
Beskrywing
L'Escalier Cabanas 507 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige L'Escalier Cabanas-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks is op die strandfront en het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n privaat strandarea. Die ruim woonstel is op die vyfde verdieping en spog met 'n panoramiese see-uitsig wat ideaal is vir dolfyn- en walviskyk.
Dié woonstel het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv, en 'n dubbelslaapbank. Die leefarea lei na 'n groot balkon wat 'n binne braai-area. Die strand is maklik bereikbaar vanaf die gebou.
Slaapplek
'n Bespreking by L'Escalier Cabanas 507 sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na L'Escalier Cabanas 507 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |