LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by L'Escalier Cabanas 513 | LekkeSlaap
+30

L'Escalier Cabanas 513

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, 513 L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas 513 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in die gewilde kusdorpie Amanzimtoti. Die kompleks is slegs 50 m van die strand af en het direkte toegang tot die strand.

Dié woonstel is op die vyfde verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en die tweede badkamer met ’n bad word gedeel.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en ’n wasmasjien. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na ’n lieflike balkon met ’n ingeboude braai en ononderbroke see-uitsig. Daar is 1 veilige onderdakparkeerplek.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike swembad- en braai-area. Die kompleks het 24 uur-geslotekringtelevisie en toegang met afstandbeheer.

Die kompleks is in die hartjie van Amanzimtoti geleë wat met verskeie doendinge soos kegelspel, 'n speletjies-arkade, trapbootvaarte, markies, visvang, walviskyk en kanovaart. Gaste kan muurbal speel, asook tennis, gholf, perdry, ysskaats en skubaduik binne 'n 5 km-radius van die kompleks af.

Besienswaardighede in die area sluit Amanzimtoti Bird Sanctuary, Arbor Crossing-winkelsentrum, Splash Water World en Illanda Wildreservaat in. Durban is 28 km van die verblyf af en gaste kan ook uShaka Marine World, Suncoast Casino, The Pavilion en Gateway besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by L'Escalier Cabanas 513 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir L'Escalier Cabanas 513
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 7, 513 L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink L'Escalier Cabanas 513 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, 513 L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsGlQKt2361CPymqeKbM36DsYyRCC8N1htIhLtWlqsRhrnz2BRt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 Beach Road 513 L'Escalier Cabanas 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.057373 30.88366
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!