Letsitele Akkommodasie by Letsitele Guesthouse Rooms | LekkeSlaap
+6
+6

Letsitele Guesthouse Rooms

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annecke-straat 27, Letsitele, 0885, Limpopo

Beskrywing

Letsitele Guesthouse Rooms is in die dorpie Letsitele, naby die Groot-Letabarivier, geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf op pad na verskeie ander bestemmings.

Verblyf beskik oor 3 smaakvol versierde kamers. Dié kamers is ingerig met koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Die kamers bied toegang tot privaat badkamers met storte of baddens. Die kamers het ook ander geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Letsitele Guesthouse Rooms word deur dieselfde eienaars as Letsitele Guesthouse Self-Catering bestuur.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Letsitele Guesthouse Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Annecke-straat 27, Letsitele, 0885, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annecke-straat 27, Letsitele, 0885, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkNzRkMDUyLTA3NmMtNDhkOC1iMzQzLWRhMTkwMWRiNTk0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4.6 27 Annecke Street Letsitele 0885 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.890127 30.388132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za