LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Letsitele Guesthouse Self-Catering | LekkeSlaap
+11

Letsitele Guesthouse Self-Catering

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novengilla 562, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dié bekoorlike gastehuis is geleë in Letsitele, 'n klein dorpie langs die Letsitele-rivier in Limpopo. Die dorp is ongeveer 30 kilometer suid van Tzaneen geleë.

Letsitele Guesthouse Self-Catering bied 2 gerieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Die gastehuis is in 'n rustige, netjiese tuin geleë en is die ideale, privaat rusplek waar jy kan ontspan. Letsitele Guesthouse Self-Catering word deur dieselfde eienaars as die Letsitele Guesthouse Rooms bestuur.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Letsitele Guesthouse Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Novengilla 562, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Gaste dink Letsitele Guesthouse Self-Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novengilla 562, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNTNmOWUzLTc2MzMtNDJjNi1hMTAzLTE3YzkyZWE5ZjIyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 562 Novengilla Letsitele 0885 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.89004855448 30.388084352016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!