Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Levubu Junction

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Levubu Junction
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bok V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V
Besigheidsreis

Netjies gemaklik naby alles.

Alles wat jy nodig het en naby Greenfarms. Winkel het die gemaklike goed wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Wát 'n lekker plek in die Levubu vallei! Die eenheid was ruim, gerieflik en netjies. Ons het lekker gekuier en sal beslis terug kom na Levubu Junction. Marinda en haar personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Tot weersiens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Besoek ons gerus weer.

Levubu Junction
Bok V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bok V
Besigheidsreis

Aaklig! Na heeldag se werk, 5 ure op die pad, kom 'n mens by hare in jou bed. Nee, sies man.

Na lang dag se werk en 5.5 ure se ry kom mens by die plek waar daar gemors, dooie en lewendige insekte, 'n vrot yskas, menshare in jou bed en in die badkamer, goed wat in ketel dryf is. Het eerder my slaapsak gaan haal. E-pos aan eienaars sê net ons moes jou 'n ander kamer gegee het, ek moes kom kla het. Nee man. Die plek moet skoon wees. Mens wag nie vir gaste om te kla en maak dan reg nie. Plek was vieslik vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

We are truly dismayed at reading your review, Gerhard.
After we received an email from one of your spokespeople in this regard, we invited you to address us in person, as you also didn't communicate your dissatisfaction in any way during your stay with us. This would have allowed us to address the matter and improve conditions. However, our management did investigate your allegations thoroughly and found everything in order.
We are indeed sorry that you found that our lodge did not live up to your expectations.

Levubu Junction
Mariana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf in die pragtige Levubu omgewing.

Marinda, die eienaar, was baie vriendelik. Die huis is pragtig, skoon en netjies. Die tuine is lieflik en goed versorg. Dis 'n mooi plek om te bly as jy in die omgewing vir een nag moet oorstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Baie dankie Mariana, besoek ons gerus weer!

Levubu Junction
Cora M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, waarde vir geld ons het baie lekker gebly!

Dink dit is nodig om te kommunikeer voor jy kom dat jy jou eie login details moet bring vir die Smart TV. Daar is 'n gemeenskaplike braai en nie 'n braai by elke huisie nie. Pizza wat jy kon bestel vir aflewering was heerlik, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Cora. Besoek ons gerus weer.

Levubu Junction
Janine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Enkelreisiger

Baie lekker rustig.

Ek sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort dog aangenaam. Baie netjies, rustige omgewing, besonder vriendelike, hoflike en gasvrye Marinda gasvrou.

Ons het net een nag oorgebly om ons ander week te verleng, met hierdie nag en nog een, die dag daarna. Die natuur is baie mooi. Ons het net die volgende gevind vir positiewe en konstruktiewe terugvoer : (1) Die R 534 pad tussen Makhado (Louis Trichardt) en Thoyando was 'n nagmerrie so gevaarlik bestuur mense. (Dis egter nie Levubu Junction se skuld nie). (2) Die TV kon ons nie gebruik nie en was verwarrend hoe dit werk, dit lyk asof slegs mense met DSTV, Netflix, ens dit kan kyk? So ons het die groot Bulls wedstryd moes opoffer. (3) Die gas geiser stort het, selfs soos vooraf beskryf, slegs yskoue water verskaf, ons het agterna gedink dalk was sy toevoerpyp toegedraai? Na die week in Limpopo weet ons nou (eers) ietwat meer van gastoestelle af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Besoek ons gerus weer en onthou, daar is 24 uur personeel aan diens wat kan help sou daar weer enige probleme opduik.
Groete
Marinda

Levubu Junction
Anneli S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Heerlik! Heerlik!

Dit was so lekker om na 'n lang dag by ons woonplek aan te kom, ingeklok te word sonder enige oponthoud en in 'n skoon, ruim, gemaklike huisie in te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Baie dankie Anneli, besoek ons gerus weer.
Groete

Levubu Junction
Wendy C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy C

Very nice, clean tidy all you need from a self catering stay. Friendly and helpful.

Had a bit of trouble with the shower keeping the correct temperature. Spoke to Marinda, she was getting someone to attend to it. Marinda was extremely helpful and accommodating a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Thank you, please visit again!

Levubu Junction
Elmarié H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarié H
Saam met vriende

Heeltemaal gerieflik en was perfek vir ons doeleindes.

Ons is voëlkykers en Levubu Junction was perfek geleë vir die doel. Wooneenhede het al die basiese geriewe gehad wat ons benodig het en was skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elmarie. Besoek ons weer!

Levubu Junction
Marinel G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinel G

Gerieflik.

Dis baie goed geleë en baie skoon behalwe die kombuiskaste en die area waar die asblik gebêre word. Die ontvangs was swak, daar's geen aanduiding deur die hele proses oor hoe dit werk nie en waarheen om te gaan nie. Die personeel wat ons ingecheck het was ongeskik en dit het gevoel of ons vir hulle werk maak. Maar andersins was alles reg, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Marinel
Dankie vir u resensie, u terugvoer is belangrik.
Ek is jammer om te hoor dat u 'n frustrerende ervaring gehad het, maar ek waardeer dit opreg dat u hierdie kwessie onder my aandag gebring het.
Levubu Junction

Levubu Junction
Sandrie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandrie D
Besigheidsreis

Was goed en netjies

Sou graag koffie wou gehad het en vadoeke kort in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Sandrie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek gee dadelik aandag aan jou versoeke.
Marinda

Levubu Junction
Andre F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

Was well positioned and enjoyable stay close to amenities.

Good value for money and enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Enkelreisiger

Die plek is baie netjies en skoon.

Dis tipiese selfsorg, maar daar is ’n winkel wat pizza verkoop baie naby. Die plekkie is smaakvol en skoon. Lekker vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Levubu Junction se terugvoer

Baie dankie Marius, besoek ons gerus weer.

Levubu Junction
Pieter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

Veilig, stil, netjies en ruim eenheid.

Eenhede was skoon, netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moses M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses M
Enkelreisiger

Good, quite area. Safe, clean and well looked after. A relaxed environment. Please check shower for unit 1: no hot water.

Liked it. Good for a family outing. Fire for a braai always ready outside. Beautiful garden for outdoor. Nice patio to relax outside. Bed comfortable. Good linen and towels. Will call again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Enkelreisiger

Excellent stay.

Very nice stay! Inside door locks could use some attention, as the shower drainage since water runs out onto bathroom floor, but all in all excellent place to stay. Would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beauty S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Levubu is a nice place to relax and experience nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie netjies en gerieflik. Net die braai is nie baie effektief nie - sukkel om vleis te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, Thohoyandou-weg, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7d360073fef7bc094bf6e40fd1f9952ff31d87e08314fd89c43bc088fbee3ae49ce4ad9031b2b346634f10d58d264645709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R524 Levubu, Thohoyandou Road 0929 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.069091371063 30.229345858098