Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liabela Bed & Breakfast

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Underwood-weg 86, Hatton Landgoed, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Liabela Bed & Breakfast is in Hatton Landgoed in Pinetown geleë, en bied lieflike kamers vir sakereisigers en vakansiegangers met maklike toegang tot alle hoofweë en paaie soos die N3, M7, M19, en die M13.

Gaste kan kies tussen lieflike kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk, en waarvan een vir selfsorg toegerus is. Al die kamers het lugversorging, koninggrootte-beddens, dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met stort en/of baddens.

Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe, en privaat ingange. Die selfsorgeenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin, swembad en braaigeriewe wat 'n vriendelike atmosfeer skep.

Liabela Bed & Breakfast is lekker naby Pinetown se middedorp, 4 km van Westmead en New Germany af, en net 8 km van The Pavilion-winkelsentrum af. Gaste kan besienswaardighede besoek, soos die Pinetown Museum, The Marianhill Monastery, die Giba Gorge vir bergfietsry en perdry, en die New Germany Natuurreservaat.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Liabela Bed & Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Underwood-weg 86, Hatton Landgoed, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Liabela Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Underwood-weg 86, Hatton Landgoed, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2cc96b81922decaaf3b01441634915cec06dec0b0d76a9d226e8b1170d1edc6192d477b5438a2cb828526195d6f3a661f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 86 Underwood Road Hatton Estate 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.827907377221 30.865091085434