LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LiaMi | LekkeSlaap
+10

LiaMi

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grasveld-laan 86 , Hartenbos, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

LiaMi is ’n bekoorlike vakansiehuis in die hartjie van Hartenbos en naby die strand, restaurante en winkels. Hartenbos spog met Blouvlagstrande, ’n waterpark, geleenthede om te walvis- dolfyn en robkyk en ander doendinge, wat dit die ideale somervakansieplek maak.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan maksimum 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers met ’n dubbelbed in elk en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die eerste badkamer het ’n stort en die tweede badkamer het ’n bad.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, basiese toestelle en ’n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n TV met DStv en lei na ’n stoep met v braai-area.

Gaste kan swem, visvang, walviskyk, bootry, afvaart, kanovaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes aanpak, perdry en staproetes verken in die Tuinroete-area.

Slaapplek

’n Bespreking by LiaMi sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Slaapsaalbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xSlaapsaalbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir LiaMi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Grasveld-laan 86 , Hartenbos, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink LiaMi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grasveld-laan 86 , Hartenbos, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnvLKxGnk4aUJFyrzhF5QPoVRI60hGCgFb65mAOkdvEeJPHFc3g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 86 Grasveld Avenue Hartenbos 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.123750784775 22.116779752844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!