Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libertas Farmhouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dankbaar-plaas, Hoekwil-distrik, 31 km vanaf George, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Libertas Farmhouse bied selfsorgverblyf op 'n melkplaas in die idilliese meer-area in die hartjie van die Tuinroete. Die plaashuis bied 'n ideale wegbreekplek vir groot gesinne of 'n groep vriende wat na die platteland wil ontsnap. Die natuurskoon van die omgewing en die rits toeriste-besienswaardighede verseker 'n onvergeetlike wegbreek.

Die plaashuis is 150 jaar oud en spog met oorspronklike geelhoutbalke. Dit word as 'n geheel bespreek en verseker só gaste se privaatheid.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n groot oopplan-solderarea met 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die solder is ook met sitsakke, 'n speelarea, speletjies, legkaarte en 'n TV met 'n DVD-speler toegerus. Daar is 2 badkamers en 'n buitestort, en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Daar is ook 'n ruim sitkamer met 'n kaggel, 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.

Gaste het toegang tot WiFi teen 'n ekstra fooi. Al die linne is 100%-perkalkatoen en badhanddoeke word voorsien. Vars plaasmelk en vuurmaakhout word ook voorsien.

Daar is 'n klimraam, speelgoed, swaaie wat aan die ou bloekombome langs die plaashuis hang, en 'n groot oop grasperk rondom die huis, sodat kinders die vars plaaslug kan geniet en die plaaslike kalwers en koeie van nader kan sien. 'n Vlugbalnet, krieketkolwe, sokkerballe en strandrakette is ook beskikbaar om buite op die grasperk te speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Libertas Farmhouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Libertas Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dankbaar-plaas, Hoekwil-distrik, 31 km vanaf George, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Libertas Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dankbaar-plaas, Hoekwil-distrik, 31 km vanaf George, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmQ2ZjU3LWUzM2YtNGEyOS04MjI1LTA5MDA2Y2YzNjgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Farm Dankbaar Hoekwil district 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.963228991797 22.696633142196