Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flats Unit 7

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 86

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Libra Holiday Flats Unit 7
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Geraldine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine H
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, ruim eenheid. Was heerlik om die see heeltyd te hoor en sien!

Die eenheid se ligging t. o. v die see is uitstekend en die eenheid is baie ruim. Ongelukkig werk die dakwaaiers nie behoorlik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely penthouse close to the beach with a beautiful view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met tieners

Die lekkerste tyd by Libra.

Dit was absoluut elke sent en tyd werd. Ons het sommer 'n ekstra aand ook bygevoeg. Plek is baie netjies en skoon en het 'n asemrowende uitsig oor die see en branders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I had a wonderful and peaceful stay.

Libra Holiday Flats Unit 7 has the most amazing view! This unit has everything that you need. I recommend this unit to anyone who wants a memorable holiday. I would not change a single thing. 5 stars for me. Tannie Gerrie and Oom Danie are wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslyn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leslyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs a serious upgrade and needs a deep clean.

The balcony was nice and the kitchen was nice. This is where it ended! The place gave us the creeps as it is in desperate need of a proper clean. The shower was shocking. The bedding was so old. Thank goodness we took our own bedding. We actually went out and bought Detol cleaning detergent to clean the shower and toilet. The toilet brush was disgusting and the toilet seat needed replacing in the main bedroom. I could go on and on, but in a nutshell, we will never recommend or visit this Holiday Flat again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Libra Holiday Flats Unit 7 se terugvoer

Dear Leslyn, thank you for taking the time to bring this to our attention and please know that your experience was an exception. I am deeply sorry that it happened. As you can see from other guest reviews, we take pride in delivering above-standard service, and cleanliness and are always hands-on with maintenance. We can’t fix the past, but you have my personal commitment to improving the way our staff is overseen in the future. Until then, please accept my sincerest apologies on behalf of everyone on the team. We have used your feedback to make us better and to ensure this doesn’t happen again.

Libra Holiday Flats Unit 7
Mona B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona B

Uitstekend.

Tannie Gerrie en haar man was baie vriendelik. Met aankoms het hulle ons ingewag, Tannie Gerrie het die woonstel vir ons gaan wys en was baie eerlik met die lugversorger wat nie op daai stadium gewerk het nie. Die trappe is net bietjie uitputtend as jy met 'n ma van 70jr gaan. Sal enigiemand aanraai vir daai woonstel, ons het elke dag walvisse gesien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekvakansie.

Pragtige veilige netjies plek, groot genoeg vir 'n gesin en kinders. Asemrowende uitsig! Heerlike stap en swem area! Tannie Gerrie is baie vriendelik en behulpsaam en het ons soos familie verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davie O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davie O
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, goed geleë en ruim.

Met WiFi sal dit nog beter wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekert V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert V

Uitstekend toegeruste woonstel met puik see-uitsig en ingeboude braai op die balkon.

Woonstel is puik toegerus vir selfsorgverblyf. Die woonstel is ruim met 3 slaapkamers, groot kombuis, eetkamergedeelte en sitkamer. Tafels en sitplek is meer as voldoende vir beide binne of buite kuier/eet. Die ingeboude buitebraai op balkon werk baie goed, mits dit nie reën nie. Die balkon is goed beskut teen beide die noordooste asook die suidweste winde. As dit reën dan word die teëls op die balkon baie glad, so mens moet versigtig loop. Die twee badkamers met beide 'n stort en bad in elke badkamer is baie gerieflik, veral as mens meer as 2 mense is wat in woonstel woon. Waterdruk in die krane is goed en die temperatuur van water in warmkrane ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suven M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suven M
Gesin met klein kinders

Beautiful views and walking distance to the beach.

Friendly and accommodating hosts. We enjoyed our stay and the penthouse suite was superb. It is on the third floor so it is a bit of a climb to get to the suite, but the view is worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Netjies, mooi uitsig, rustig.

Die uitsig, braai op die stoep en toegang tot die strand en tidal pool is als waarna ons gesoek het. Baie rustig. Woonstel het als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan.f. J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan.f. J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese woonstel.

Fantastiese woonstel. Beste uitsig en naby aan alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D
Gesin met klein kinders

Wat 'n uitsig.

Behalwe vir baie trappe, was verblyf heerlik. Kon van die balkon die walvisse sien speel in die see, kon doen met 'n verkyker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cp V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp V

Heerlik ontspan.

Dit was heerlik gewees, die woonstel was netjies en goed na omgesien, die wag was altyd sigbaar dit is geleë baie naby aan winkels en die hoofstrand, daar was ook 'n lekker privaat strandjie reg oorkant die woonstel, wonderlike uitsig oor die see. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Ons het baie lekker gebly.

Die skottelgoedwasser werk nie elke keer nie. Tweede badkamer se warmwaterpyp het gelek, ons het die deurgegee aan die bestuur, maar moes 2 dae wag om dit te laat herstel. Het maar solank 'n plan gemaak anders was alles onder water of die gebou was sonder water gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida D
Gesin met tieners

Lekker rus vir die siel.

Ons het vir 8 mense bespreek en daar was net 7 beddens wat 'n bietjie van 'n probleem was. Andersins was dit regtig baie lekker en 'n goeie plek vir 'n familie met kinders. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met tieners

Dis 'n baie lekker plek, sal niks verander daar is al wat jy sal nodig hê met baie ekstras.

Dit is 'n baie lekker plek om te bly, vir 'n rustige wegbreek sal ek dit waaragtig aanbeveel. met 'n asemrowende see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie veilig nie!

'n Man het by die kombuisvenster ingeklim terwyl ons geslaap het en ons besteel. Dis glad nie veilig om daar te bly nie. Gelukkig is ons nie seergemaak of vermoor nie! Ons verneem dat daar gereeld ingebreek word, tog word daar niks aan die veiligheid gedoen nie. Ons het ook geen bystand of ondersteuning van die eienaar of bestuurder ontvang tydens die traumatiese ondervinding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Libra Holiday Flats Unit 7 se terugvoer

Gun my die geleentheid om te reageer op die kommentaar gelewer deur Martie om moontlike wanindrukke by voornemende gaste uit die weg te ruim.

Ek wil net benadruk dat vir die afgelope 30 jaar was alle veiligheidsinstallasies en -maatreëls voldoende, naamlik: nagwag, elektriese spitspaalheinings, veiligheidshekke by elke woonstel asook diefwering.

Die inbrekers het toegang verkry tot eenheid 7 wat op die derde vloer is, deur die opening waar die lugversorging geinstalleer is. Selfs die polisie se opinie was dat die gat onmoontlik is vir mense om te betree. Twee weke na die voorval is verdere veiligheidsinstallasies deur ‘n kontrakteur geinstalleer.

Die bestuur en ontvangs het ondersteuning gegee na die voorval. Die klagte het dit laat klink asof daar nie eintlik iets aan gedoen is nie. Gedurende die nag van die voorval is die polisie ontbied en die bestuursagent het hom na die toneel gehaas, dit kan bevestig word deur die mede-eienaar van Libra 6 wat toevallig ook deur dieselfde persoon besteel was.

Die persoon wat die klagte ingedien het, is ook die volgende oggend gekontak om interim reëlings te tref vir die vasskroef van die venster. Ek, as eienaar van woonstel 7 en die voorsitter van die beheerliggaam, het onmiddellik opgetree en die volgende oggend kwotasies gekry om alle openinge in die gebou met spitspaaltjies toe te maak. Na dit geinstalleer was, was daar nog nie weer inbrake nie.

Die gas beweer ook dat daar niks aan die veiligheid gedoen word nie, wat in my opinie nie waar is nie. Die gas het die volgende dag opgepak en vertrek en is dus nie bewus van die opskerping van ons veiligheidsmaatreëls nie. Ek het foto’s aan LekkeSlaap gestuur as bewys van die optredes en installasies wat aangebring is om die perseel absoluut veilig te maak.

Ons het regtig alles in ons vermoë gedoen en hoop dat die gas sal sien dat ons innig jammer is oor die voorval en dat ons alles gedoen het waaraan ons kon dink om dit in die toekoms te vermy.

Libra Holiday Flats Unit 7
Corne S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en 'n pragtige uitsig met 'n puik eenheid. Sal dit met graagte aanbeveel en weer gaan!

Dit is 'n pragtige eenheid wat alle behoeftes bevredig het. Het die verblyf terdeë geniet en sal weer daarvan gebruik maak. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Gesin met tieners

Best holiday stay ever.

Best sea view - we saw the whales and dolphins passing by every day! The flat is situated close to all the shops. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Libra Flats Eenheid 7, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiaJpZyB1dykl3n68OvvNWe4li3dQRS1h6MGKjqzeWZ8sf6NFrI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Libra Flats Unit 7 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.853541145424 30.382808446884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem