Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flats Unit 7

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Libra Flats Eenheid 7, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie luukse en ten volle toegeruste selfsorg-dakwoning het 'n see-uitsig van 180º vanaf die groot onderdak-balkon wat op die Uvongo- en Manaba-strand uitkyk. Daar is 'n ingeboude braai op die stoep met 'n tafel en stoele; hier kan jy rustig sit terwyl jy kyk hoe walvisse en dolfyne verby swem.

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie maak. Die eenheid is op die derde verdieping en word via trappe bereik. Die eenheid se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer (stylvolle hoekbad en stort). Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, 'n stapelbed en 'n enkelbedmatras. Die tweede badkamer het ook 'n stylvolle hoekbad en stort. Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke, strandhanddoeke en vadoeke.

Daar is 'n TV met DStv premium, 'n radio, en 'n groot oopplan-kombuis/eetarea/sitarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, 2 yskaste en vrieskaste, 'n mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yster en strykplank. 'n Eenplaatgasstoof met 'n ketel en ligte is tydens beurtkrag beskikbaar.

Ander geriewe sluit in 'n kluis, onderdakparkeerplek, 'n elektriese heining en 'n nagwag. 'n Groot swembad en getypoel is direk voor die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Libra Holiday Flats Unit 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Libra Holiday Flats Unit 7
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 86

Jaar gelys 10

Ligging

  • Libra Flats Eenheid 7, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Libra Holiday Flats Unit 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Libra Flats Eenheid 7, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiaJpZyB1dykl3n68OvvNWe4li3dQRS1h6MGKjqzeWZ8sf6NFrI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Libra Flats Unit 7 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.853541145424 30.382808446884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem