Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flat 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Libra Holiday Flat 4 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kompleks oorkant die pad van Manabastrand aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n sprankelende, gemeenskaplike swembad het.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor
3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n matras kan vir 2 kinders op versoek gereël word. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met genoeg sitplek toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Skuifdeure lei na 'n balkon wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie is aangesien dit 'n buitelug-etenstafel, braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig het. Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining rondom die perseel en veilige parkeerplek. Dit is naby winkels, restaurante en gholfbane.

Slaapplek

’n Bespreking by Libra Holiday Flat 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Libra Holiday Flat 4
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Libra Holiday Flat 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YWVmYjY0LTcyNGUtNGQ0Zi05NTc2LTkxNGFjNzEyZWY3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 86 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.853869250274 30.38240835582