LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Libra Lodge | LekkeSlaap
+35

Libra Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libra-straat 10, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R585 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Libra Lodge bied selfsorgverblyf en gastekamers in Sundowner, Johannesburg. Die lodge is ongeveer 18 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat individueel versier is en 1 selfsorgkothuis. Die kamers het óf toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamers. Sommige kamers het lygversorging, 'n lessenaar en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en die selfsorgeenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met die nodige toebehore om maaltye te kook.

Verder bied die lodge gratis WiFi, 'n braai-area, 'n goed-versorgde tuin en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Daar is ook veilige parkeerplek.

Libra Lodge is naby talle restaurante, winkelsentrums en net 11,5 km vanaf Montecasino.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Libra Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Libra-straat 10, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Libra Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libra-straat 10, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA658c531808420263aa351e2478a32e8c64535eabbb77bd01f344b16d4a34de05cc58f848073920daa86307c2047df7562bfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 10 Libra Street Sundowner 2188 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -26.069620779712 27.940412403705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!