LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Libra Woonstelle 8 | LekkeSlaap
+17

Libra Woonstelle 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Laan, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Libra Woonstelle 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is op die derde verdieping van 'n kompleks in Manaba Beach en spog met 'n mooi see-uitsig.

Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n deur wat na 'n stoep met 'n see-uitsig lei en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkel- en stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 8 en 'n sitarea met 'n TV wat Openview-kanale het. Dié area lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Libra Woonstelle 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Lilliecrona Laan, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Laan, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9604dc3fe01a112aead077499f267f75e474aaa814207fc0ec76648a9e0cd128067332ef84a6d7fbf48815fcedc58d7069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 7) Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.853812118971 30.382346746666
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!