Lidiko Heritage House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lidiko Heritage House is ideaal geleë en bied net die beste vir gaste wat privaatheid, rustigheid en die natuur geniet. Dit bied maklike toegang tot al die besienswaardighede in die Overberg. Dié historiese en ikoniese boetiekhotel is 100 m van die see af en bied stylvolle en elegante verblyf in die stil dorpie, Onrus, in Hermanus.

Die hotel spog met 5 luukse en suite-kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 100% katoenlinne, 'n haardroër, kluis, spieëltafel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Lidiko Heritage House het 'n eeterea en 'n sitkamer en die noordelike stoep lei na die sprankelende swembad. Dis die ideale plek om ontbyt of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy op die Overberg se pragtige berge kyk. Gaste kan daagliks 'n heerlike Engelse- of kontinentale ontbyt geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lidiko Heritage House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za