LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lieben Den Farm Stay | LekkeSlaap
+14

Lieben Den Farm Stay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lieben Den Plaas, Bridgetown, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lieben Den Farm Stay is ’n selfsorg-plaashuis op ’n rustige familieplaas sowat 16 km vanaf Moorreesburg (1,5 km van grondpad en 15 minute se ry vanaf die dorp).

Die plaashuis is volledig gemeubileer, bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, ingeboude oond met stoof, mikrogolf, wasmasjien en groot kaggel.

Die kombuis het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het rusbank en ’n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die verande wat ’n lieflike uitsig van die plaas het. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar vir 1 of 2 voertuie.

Gaste kan hul visstokke, kanoes of piekniekmandjies saambring, aangesien die Bergrivier naby die perseel is. Lieben Den Farm Stay is sowat 45 km vanaf Riebeek-Wes wat met verskeie geskenkwinkeltjies en wynkelders spog.

Slaapplek

’n Bespreking by Lieben Den Farm Stay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Lieben Den Farm Stay
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lieben Den Plaas, Bridgetown, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lieben Den Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lieben Den Plaas, Bridgetown, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANNL4vyjnvIUlBecOjr2MzpMdSrjhgKcg4FBvZpW4hAYYDBEPY1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Lieben Den Farm Bridgetown 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.106856914952 18.83544029582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!