Liebenhaus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Liebenhaus bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Porterville. Die huis is smaakvol versier en is ideaal vir vriende, paartjies en gesinne.

Daar is slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 met koningingrootte-beddens, 1 met 'n dubbelbed en die ander 1 met 2 enkelbeddens. 2 kamers het lugversorging en die ander 2 het plafonwaaiers. Die beddens is almal oorgetrek met gehaltelinne. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en die toilet is apart. Die kombuis is toegerus met glasware, eetgerei, 'n mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n yskas, en daar is lugversorging, 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale in die sitarea. Koffie, tee, suiker, 1 boksie melk, 'n sakkie ys, genoeg hout, vuuraanstekers, skottelgoedseep/tablette, sponsies, lappies en swartsakke word voorsien.

Gaste het toegang tot hul eie privaat swembad en 'n onderdakbraai. Porterville het ook doendinge soos die Indie Ale Boetiek Bierbrouery, voetslaanroetes en 4x4-roetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Liebenhaus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Liebenhaus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za