Liefland

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Liefland is net buite die dorp Tesselaarsdal geleë, 20 km vanaf Caledon en Hermanus.

Verblyf word aangebied in 'n klipkothuis met 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. In die badkamer is daar 'n stort met 'n gasgeiser, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie en buite-braaigeriewe. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. 'n Wasgoeddiens is ook teen ekstra koste beskikbaar. Liefland het 'n funksielokaal wat ideaal is vir troues en ander geleenthede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Liefland gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za