LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Liefland Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+13

Liefland Selfsorg Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Liefland Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing is fantasties.

Indien jy rustig wil verkeer na lang dag se ry op pad beveel ek sterk aan om te oornag. Jy kan selfs jou klere was terwyl jy op die stoep sit en die asemrowende omgewing in neem.

Harry V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V

Mooiste gastehuis waar ek nog ooit was.

Baie luukse huisie, toegerus met alles waaraan 'n mens kan dink. Groot woonvertrek, met nog 'n lekker leefstoep, 2 slaapkamers, pragtige uitsig. Werklik iets besonders.

Arniel D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated, clean neat accommodation with stunning views

This was great value for money. The hostess was extremely friendly and helpful. Fully equipped with everything you need. We will definitely visit again for longer!

Lisanne V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike lekker plekkie om by te bly. Ons is spyt ons kon nie nog 'n aand of twee bly nie. Goed ingerig en baie baie goeie diens. Naby genoeg aan Springbok om gou in te ry as jy iets moet koop.

Dorette H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette H

Bogemiddeld. Lieflike plek.

Uitstekende waarde vir geld. Keurig en baie mooi. Daar is voorsiening vir al 'n gas se behoeftes.

Arnolda E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnolda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf in 'n skoon huisie wat met sorg ingerig.

Liefland se huisie is romanties en pragtig. Die binne versiering is met sorg gedoen en mens voel sommer tuis. Leunstoele, gemakstoele binne, lugversorging en 'n goed toegeruste kombuis maak mens se verblyf 'n plesier. Die gasvrou was sjarmant en het mens welkom laat voel.

Elna M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Fantasties, fantasties, fantasties!

Ongelooflike verblyf. Uit die boonste rakke. Vriendelikste eienaars. Baie mooi uitsig. Eintlik is hierdie perfeksie. Vir beter kan 'n mens nie vra nie. Well done Laetitia! Jy het jouself oortref met die verblyf. Baie kunstig en keurig en geen weelde is ontsien nie en jy het aan baie fyn detail gedink. Jy sien ons definitef weer.

Krismari L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krismari L
Saam met vriende

Baie mooi, netjiese huis waar mens dadelik tuis voel.

Ons het 'n lieflike tyd by Liefland gehad. Die huisie is mooi uiteengesit met mooi dekor. Het dadelik tuis gevoel. Mooi uitsig van die stoep af waar mens 'n lekker koppie koffie met die sonopkoms kan geniet en oor die berge kan uitkyk. Die eienaars is baie vriendelik en gee vinnige terugvoer. Sal definitief die verblyf aanbeveel en selfs weer daar gaan bly. Dankie vir die lekker bly.

Dan P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan P
Besigheidsreis

Ongelooflik lekker.

Aangenaam verras en beïndruk met Liefland se fasiliteite. Die huisie kan jy deur 'n ring trek en het alles wat 'n besoeker nodig het. Eienaar is baie gasvry en vriendelik en het uitstekende diens gelewer. Dit was lekker om op 'n plaas te oornag wat so naby Springbok is. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ek sal beslis weer hier oornag.

Verona E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona E
Gesin met tieners

Heerlik.

Die huis is baie gerieflik en pas perfek in die omgewing. Sal volgende keer langer bly.

Esmari N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari N

Heerlik verrassend.

Pragtige plekkie, 'n stukkie hemel na 'n lang pad. Leatitia het soveel moeite gedoen met kersversierings en 'n groot bos vars blomme. Ons het gevoel soos 'royalty'.

Monique H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Dit is die perfekte plek om oor te slaap of om te gaan rus. Ons sal beslis weer Liefland toe gaan.

Marius V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Onverbeterlike akkommodasie!

Ons reis baie en Liefland is een van die bestes waar ons al oornag het. Van die eienaar se kommunikasie, die ongelooflike uitsig en aandag aan detail in die eenheid is besonders. Alles stylvol gemeubileer en eenheid het enige iets wat jy moontlik kan benodig. Sal maklik 'n week hier kan bly! Knap gedaan Liefland-span, julle het 'n stukkie hemel hier geskep!

Evette C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evette C
Gesin met klein kinders

Fantastiese akkommodasie met pragtige uitsig.

Akkommodasie is pragtig en gerieflik met als en nog meer wat 'n mens nodig het.

Eugene F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste klas.

Baie ruim en netjies en baie goed toegerus. Ons het dit baie geniet en kan Liefland baie sterk aanbeveel.

Rene S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Heerlik, net te kort.

Baie lekker gebly. Hoop om langer te kan bly 'n volgende keer.

Marius B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kothuis met alle toebehore wat ons verwagting oorskry het.

Slegs 1 aand oorgeslaap op pad na ander bestemming, maar het verblyf en geriewe geniet. Stil, rustige omgewing op plaas waar ons regtig kon ontspan.

Robert W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende waarde vir geld.

Lieflike volledig toegeruste huis op plaas net buite die dorp - kon nie vir beter vra nie, sterk aanbeveel.

Walter Benjamin S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter Benjamin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Pragtige kothuis, pragtige omgewing en gemaklikste plek. As ons gelukkig genoeg is om weer in die omgewing te wees, wil ons weer hier bly. Mag julle van krag tot krag gaan en God julle seën.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great!

Beautiful cottage, beautiful surrounds and most comfortable. If we are fortunate enough to be in the area again we would like to stay here again. May you go from strength to strength and God bless you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ina S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met vriende

Fantastiese plek vir verblyf.

Dit was 'n pragtige huisie ingerig met alles wat jy nodig het. Die mooiste dekor en meubels om nie te praat van die wonderlike groot stoep waar jy net kan ontspan nie.

Jan N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Lieflike akkommodasie - goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.

Dieter P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P
Gesin met tieners

Ons het heerlik op hierdie plaas gekuier - net te kort!

Liefland se kothuis is n juweel tussen die kliprandjies wat die plaas net buite Springbok omsingel. Die twee slaapkamer kothuis met n groot leefarea, die mooiste stoep met uitsig, n buite- en binnebraai, is modern en toegerus met alles en nog wat jy mag benodig tydens jou verblyf. Dit is die perfekte oornag (of langer.) stop op pad na die Richtersveld. Laetitia van Liefland was 'n fantastiese gasvrou en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons familie van vier sal definitief weer daar oorbly.

Jalinka K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jalinka K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was die skoonste, beste, mees netjiese en mooiste plek!

Frikkie N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie N
Saam met vriende

Baie rustig en gemaklik gekuier.

Was vriendelik ontvang en uitleg van gebou was baie gemaklik/lekker vir ontspan en braai.

Delanie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig!

Oulike huisie wat goed toegerus is met alle noodsaaklikhede plus lugversorging vir die hitte! Pragtige uitsigte met 'n springbokkampie, boerbokke en boklammetjies om te waardeer.

Zaza B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste verblyf geleë tussen die Springbokkoppies.

Liefland is 'n lus vir die oog en rus vir die siel. Die ruim blyplek is pragtig ingerig met binne- sowel as buitebraai, aircons in die kamers asook leefarea vir die warm dae. Buitestoep het meer as genoeg sitplek, van 'n 'day-bed', tot sagte leunstoele en tafel met stoele en bankie vir lees, ontspan en kuier. Ons het agt dae gekuier en die wasmasjien het goed te pas gekom! Leatitia, Elvis en Daleen is baie vriendelik, behulpsaam en het ons baie tuis laat voel! Ons sal graag weer wil besoek, veral in blommetyd.

Nicola S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met klein kinders

Great oornag.

Het baie lekker gebly daar, dekor is mooi en voel baie tuis daar. Sal definitief weer daar wil oornag. Baie dankie.

Annette S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Gesin met tieners

Sielvol en lieflik.

Goeie waarde vir geld. Skoon en uitstekende fasiliteite met ruim vertrekke en ‘n goed toegeruste kombuis.

Jana L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L
Gesin met klein kinders

Lieflik! Heerlik daar gebly.

Die rustigheid was baie goed vir ons. Die plek baie keurig voorberei.

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 218, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZDMzYjJhLWNkN2ItNDc2OC1iMmFmLTM5Njc5Njg4OGJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 29 5 1 5 218 Biesjesfontein Farm Krymekaar 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.726292792089 17.85766361475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!