LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Liefland | LekkeSlaap
+16

Liefland

Selfsorg
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Verblyf word aangebied in 'n klipkothuis met 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. In die badkamer is daar 'n stort met 'n gasgeiser, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie en buite-braaigeriewe. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Liefland Huis
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
Beskrywing

Die huis beskik oor 5 slaapareas wat slaapplek aan 10 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 3 slaapareas wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamers het 'n bad of stort, of albei. Die kombuis is volledig met yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroeër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en 'n -sitarea met 'n binne- en buitebraai, en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 204, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwYjcyODkyLTE3MjktNDk5Ni04ZTFhLWIyNTc4NGM0Nzk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Portion 204 Farm 811 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.377622 19.522754
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem