Liefland
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 204, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Liefland is net buite die dorp Tesselaarsdal geleë, 20 km vanaf Caledon en Hermanus.
Verblyf word aangebied in 'n klipkothuis of 'n huis was tot 10 gaste kan akkommodeer.
Die klipkothuis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. In die badkamer is daar 'n stort met 'n gasgeiser, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie en buite-braaigeriewe. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei.
Die Lieflandhuis beskik oor 5 slaapareas wat slaapplek aan 10 gaste bied. Die badkamers het of 'n bad of stort, of albei. Die kombuis is volledig met yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroeër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en 'n -sitarea met 'n TV en 'n binne- en buitebraai.
Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. 'n Wasgoeddiens is ook teen ekstra koste beskikbaar. Liefland het 'n funksielokaal wat ideaal is vir troues en ander geleenthede.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erfdeel 204, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Liefland het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tesselaarsdal Tesselaarsdal Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 204, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom