Light and Airy Waterfront Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Light and Airy Waterfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die V&A Waterfront. Die kompleks is ideaal naby verskeie ontspannings en sakegeriewe in en om Kaapstad se middestad.

Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met basiese selfsorggeriewe toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leeafrea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n groot Slim-TV met Netflix-toegang en sekere DStv-kanale. Optiesevesel-internet is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die kanaal.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n toegeruste gym en veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die kompleks is ideaal naby kroeë, restaurante en binne 2,5 km vanaf die Groenpuntstadion, die Two Oceans Akwarium en die V&A Waterfront geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22,5 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Light and Airy Waterfront Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Light And Airy Waterfront Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za