LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouse Manor | LekkeSlaap
+38

Lighthouse Manor

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lighthouse Manor is 'n moderne kothuis in Westcliff, Hermanus, minder as 500 m se stap van verskeie uitkykpunte af.

Die kothuis is ideaal vir 2 gaste, maar teen 'n ekstra koste kan 'n kind of ekstra persoon ook geakkommodeer word. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het verder verwarmers, 'n waaier, WiFi en kosmaakgeriewe. Die klein kombuis is met ’n mikrogolfoond, induksie stoofplaat, yskassie, broodrooster, ketel, potte, panne en alle eetgerei. Braaigeriewe word ook voorsien en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Verskeie restaurante is stapafstand van die kothuis af. Die eienaars en hul troeteldiere woon ook op die perseel.

Hermanus se middedorp is stapafstand vanaf die verblyf en bied verskeie restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk. Gaste kan gaan bergfietsry, abseil, zipline, haaihokduik en meer. Die Whale Coast Mall is 5 minute se ry en Fick's Pool Restaurant & Wine is 'n restaurant wat op die see geleë is en is net 5 minute se stap vanaf Lighthouse Manor.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouse Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Lighthouse Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZmVmNDYwLTVjODUtNDFiZC1hMTVkLTc0ZGJhZjMxYjQ0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 15 Fourie Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.419541409121 19.231409279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!