Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-weg 29, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lighthouse is ’n selfsorghuis in Fisherhaven, ’n kusdorpie net 15 km buite die walviskykdorp, Hermanus. Die huis is hoog geleë en het ’n uitsig oor die strandmeer vanaf die balkon.

Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed, en die derde slaapkamer het ’n stapelbed en enkelbed wat geskik is vir klein kinders. Elke badkamer beskik oor ’n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi word voorsien en Netflix is beskikbaar.

Die ruim kombuis is met ’n stoof, ’n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n opwaskamer met ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 mense en die sitarea het ’n gerieflike suite en platskerm-TV.

Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar en die kothuis het 'n pooltafel.

Gaste kan hul eie boot en ski-toerusting saambring om by die seiljagklub te gebruik. Daar is 'n privaat kano wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Lighthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Broadway-weg 29, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-weg 29, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c05d8cd5fd41c26c54d6b042af90d8e4f99e2d63642b5af0c1b06b14d1b7c87df4edb0e5c14edddc170f15fb84dc889c26e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 29 Broadway Road Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.357912 19.12263