LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouseway | LekkeSlaap
+18

Lighthouseway

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 44, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Kom bestee tyd in hierdie rustige, ruim, selfsorg-tuinwoonstel.

Lighthouseway is 15 jaar oud en het alreeds 'n hele klomp gaste wat weer en weer terugkeer. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n kombuis/sitkamer wat lei na 'n dek en 'n tuin.

Ons is net klein entjie se stap van "Outer Kom Surf Spot" af, en die bekende Slangkop Vuurtoring is net 'n entjie met die pad af.

Daar is 4 restaurante is binne stapafstand van die woonstel af.

Hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer kleiner is met 2 enkelbeddens.

Badkamers: 1 het 'n stort en die ander 1 het 'n bad.

Die eenheid is op die grondvlak, parkering is voor die deur en is dus geskik vir oud en jonk.

Die kombuis is goed toegerus met vrieskas/yskas, mikrogolfoond en gasstoof.

Daar is 'n eetkamertafel en rusbanke in die sit-area, klein platskerm-TV en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuin wemel van die inheemse plante en die voëllewe is oorvloedig. Daar is ook 'n braai/Weber beskikbaar.

Die gekwoteerde tariewe geld vir die hele eenheid en die hoeveelheid mense in die groep. Vra gerus 'n kwotasie aan en dit sal vinnig aan jou gestuur word.

* Kontinentale ontbyte op versoek.
* Minimum 3 nagte verblyf.
* Minimum 10 nagte oor die Kersfees- en Nuwejaar-periode.

Ongelukkig word troeteldiere toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouseway sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lighthouseway
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lighthouse-weg 44, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouseway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 44, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtqMVdSqzrWAUya14UzYWireJFkD699zhKDiZGBA0gKlk3jjAR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 44 Lighthouse Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.14549 18.32087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!