LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouseway | LekkeSlaap
+18

Lighthouseway

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lighthouseway
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Merle H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle H

A really wonderful stay.

A really enjoyable 10 days with my hubby and sister. Very well appointed cottage, comfortable quality beds and bedding. Attention to detail, we did not lack for anything. Nothing was too much trouble for hosts Patricia and Doug. The garden and it's feathered visitors was the cherry on top! Many relaxed, enjoyable hours spent in this sheltered little haven, sometimes despite the howling winds! The lighthouse and the boardwalk right on our doorstep added to the joy of our Kommetjie stay. Glorious walks along a beautiful beach surrounded by beautiful mountains. Will not forget the sunrises and sunsets. We were truly sad to leave. Thank You so much Patricia and Doug for sharing your beautiful world with us. Well done on a superb establishment.

Lighthouseway's terugvoer

Thanks guys, it was lovely hosting you sharing our space with you. And huge thank you for leaving the accommodation spotless.
Hope to see you again.

Lighthouseway
Santie C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C
Gesin met tieners

Absoluut luukse verblyf!

Sjoe, ons het heerlik gebly in Pat en Doug se Lighthouseway. Die wit bedlinne, sagte kombersies, dik handdoeke en volledig toegeruste kombuis het alles bygedra tot 'n fantastiese paar dae. Baie dankie vir julle moeite om dit vir ons só gerieflik te maak. Wens ons kan binnekort weer terug kom!

Dalene L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Gesin met tieners

Rustige, netjiese en billike verblyf.

Hierdie is waarlik waarde vir geld. Eenheid baie goed uitgelê en toegerus. Skoon en netjies. Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer hier kom bly.

Lighthouseway's terugvoer

Baie dankie Dalene.

Lighthouseway
Petronella H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella H
Gesin met tieners

Wonderlike mense, lieflike vakansie!

Dankie dat julle die ekstra myl gestap het om seker te maak ons gesin bly gerieflik! Beveel dit definitief aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful people, lovely holiday!

Thanks for going the extra mile to make our family comfortable! Highly recommened.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lighthouseway's terugvoer

Thank you so much Petronella. Loved having you and your family and I hope that you manage to produce the most awesome succulent garden from the cuttings

Lighthouseway
Elmarie A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Ons het heerlik gebly in die pragtige Kommetjie.

Alhoewel ek dikwels in die Kaap kuier, was hierdie my eerste besoek aan Kommetjie. Dit is die pragtigste dorpie. Lighthouseway is goed toegerus en aandag is gegee aan fyn detail. Die gastehuis is 250 m van die ligtoring, dit was heerlik om daar rond te stap. Baie dankie vir die heerlike tyd.

Michael T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house and garden, very light and well decorated, the hosts are superb.

Beautiful house and garden, very light and well decorated, the hosts are superb.

Andre S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

It was just awesome.

Pat and Grant are 2 amazing people! Will go back anytime. This was one of the best stays ever! We were there for the Seven's tournament and I am glad that we stayed over in Kommetjie. Bit of drive in the morning, but will definitely book there again next year for the Seven's! Maybe even before that. Everything went according to plan: the booking with you and Pat was ready and waiting for us. Beautiful place to stay! Just lovely, and to add the Boks won the tournament - just good momories! Thank you all so much!

Denine V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denine V
Gesin met klein kinders

Die eenheid is lekker ruim en baie skoon!

Pat het uit haar pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak en geen versoek was te veel moeite nie!

Marié V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n pragtige plek met uitstekende fasiliteite.

Baie dankie vir Pat se vriendelike ontvangs met ons aankoms. Die akkommodasie en fasiliteite is puik. Ons sal verseker weer terugkeer met 'n volgende besoek.

Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 44, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtqMVdSqzrWAUya14UzYWireJFkD699zhKDiZGBA0gKlk3jjAR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 44 Lighthouse Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.14549 18.32087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!