Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Like a Rock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blink-vosperdstraat 6, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer het 'n kombuisie en privaat badkamer. Langtermynverblyf is welkom.

Die eienaar het die huis self gebou en besluit dat dit nou tyd is om aan te beweeg en die huis met ander te deel. Elke woonstel is individueel versier volgens sy eie tema.

Ons bied faksgeriewe, kopieer-geriewe, parkeerplek, 'n tuin met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike TV en 'n DVD-speler. Sommige kamers het WiFi.

Die Sun International Windmill Casino and Entertainment Centre is minder as 400 m van Like a Rock af en hospitale en mediese geriewe is als binne 'n 5 km-radius. Ons is ook minder as 3 km vanaf Pick n Pay Hypermarket, Checkers Hyper, OK Bazaar en vulstasies.

'n Voetslaanroete is net 'n klipgooi ver, maar indien dit jou nie geval nie, kan jy altyd bietjie lyn natmaak by Red Dam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Like a Rock
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Blink-vosperdstraat 6, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Gaste dink Like a Rock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blink-vosperdstraat 6, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkMjA4ZDUyLTI3YTItNDM5My05YjNhLTE2ZDhhYjg2OTRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Blink-vosperd Street Pellissier 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.16642 26.17765