LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lil's Place Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Lil's Place Gastehuis

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddesstraat 14, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lil's Place is sedert 2007 'n gastehuis in Bronkhorstspruit wat in B&B-verblyf vir kort- en langtermyn.

Die gastehuis het 'n lieflike, huislike atmosfeer wat gaste ontspanne en gemaklik sal laat voel. Elke kamer is individueel versier en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon, wit linne word voorsien.

Geriewe sluit 'n wasgoeddiens, gastesitkamer met 'n TV met DStv-kanale, funksielokaal, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad in.

Die restaurant/koffiewinkel is in die tuin en op die voorstoep en het 'n ontspanne atmosfeer. Elke varsvoorbereide dis is noukeurig voorberei en die resepte is almal getoets en beproef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 17 resensies vir Lil's Place Gastehuis
Netheid
3.1/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Fiddesstraat 14, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Lil's Place Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddesstraat 14, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0gCjPQww5A6ULqHqdxAvJtPg6EOZzux4egRj0Jn2h2VE0uZq2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 14 Fiddes Street Erasmus 1020 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.803696917243 28.736414909363
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!