LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lil's Place Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Lil's Place Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 17 resensies vir Lil's Place Gastehuis
Netheid
3.1/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.9/5
Louise H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Enkelreisiger

Home away from home.

Baie lekker gebly. Baie vriendelikheid en goeie gasvryheid.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Dankie
Kom kuier asb gou weer.
Dit was lekker om julle te ontmoet.

Henning & Lilian

Lil's Place Gastehuis
Jackie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's is misleidend.

Die perseel het baie potensiaal, net jammer dit word afgeskeep.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pictures are deceiving.

The property has potential to be a great place to stay, pity it is not recognised.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vicki P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and prompt service. Allowed us to book in hours before check in time, because we were going to a wedding near by.

See stars.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Baie dankie julle, dit was net 'n plesier. Kom kuier weer asb.

Henning en Lilian

Lil's Place Gastehuis
Liezl R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Henning en sy vrou het ons met ope arms ontvang en ons het so lekker gerus by hulle gastehuis.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Beste Liezl,

Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier asb. weer.

Groete,
Henning en Lilian

Lil's Place Gastehuis
Peet D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar 'n bietjie afgemat. Nogtans aanvaarbaar teen die prys.

Ons het nie veel meer gesoek as 'n slaapplekkie nie en daaraan is voldoen. Ons het egter beide middagete en ontbyt daar geniet en ek dink net die person wat die kos voorberei, het dalk meer opleiding nodig.

Thinus B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Venue very nice for a one night stay over.

See stars.

Jaco G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies.

Die eienaars is baie gasvry.

Kenith Neville V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenith Neville V
Saam met vriende

Moet erken, het baie lekker geslaap, kamers baie netjies.

Die huis skep warmte, netjies, personeel hulpvaardig.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Baie dankie
Kom kuier gou weer

Henning & lilian

Lil's Place Gastehuis
Gerda S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense. Lekker geëet, lekker geslaap, sal weer teruggaan.

Dankie Liliaan en Henning. Julle is die beste.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Gerda.
Ons is bly julle het dit geniet.

Kom kuier asb weer.
Henning & Lilian

Lil's Place Gastehuis
Lize J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Ontvangs vriendelik. Kamer skoon en netjies, nogtans nie wat ons verwag het nie. Ten spyte van die ligte, vertoon kamer donker, behalwe vir 'n blou liggie wat verbasend pla as mens wil rustig slaap.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Lize,
Ek het onmiddelik die blou liggie van sy glans ontneem en sterker gloeilampe ingesit.
Kom kuier asb. weer by ons.
Groete ,
Henning

Lil's Place Gastehuis
Christa B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christa B
Saam met vriende

Teleurstellend.

Niks water of koeldrank in yskaste. Moes vra vir handdoeke in 1 kamer. Trappe se teëls gebreek en nie verwyder. Was dus onveilig.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Ek is vreeslik jammer om te hoor dat julle dit teleurstellend gevind het. Met julle bale vroee aankoms het ek vir julle gese dat ons nog besig was met die skoonmaak en opmaak van die kamers en het ons uit ons pad gegaan om alles reg te kry. Jammer dit was nie goed genoeg nie. Wat die stukkende teel op die trap betref wat die vorige dag se kliente gebreek het jammer. Dit kon ongelukkig nie dadelik herstel nie maar dit is nou.

Groete
Henning

Lil's Place Gastehuis
Chrissie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oraait vir die prys.

Die kamer is ysig. Baie koud om te stort in die half geboude muurtjies badkamer. Ek haat 'n stortgordyn, maar dis maar my persoonlike voorkeure. Stortkop baie klein. Daar was net 1 koffiebeker in die kamer.

Vicky R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vicky R
Gesin met klein kinders

The owners/management received us well but the facilities are well below-par and furniture quite old.

Breakfast was not pleasant. On the second day the shower appeared to clog a bit. There is no warming or cooling devices in the room. It was an experience we would rather forget.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Hello Vicky,
I am sorry that your experience was not to your satisfaction. The breakfast you wanted as a take away, therefore, we had no control over it. In the cupboard was/is a heater/air blower for your use.
As far as the furniture, it part of the rustic look of the decoration (wooden and ball and claw). I am sorry that it is not modern or new.

This said I would like to invite you back to our establishment free of charge and hope to change your mind about us

Regards,
Lil's Place

Lil's Place Gastehuis
Louisa R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa R

A home away from home!

Toe ons nog op pad was, het Henning my geskakel om uit te vind of ons veilig ry en hoe laat hul ons kon verwag. Lilian en Henning het ons onmiddellik tuis laat voel by ons aankoms en het uit hul pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Peter J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter J
Besigheidsreis

Daar is ongelukkig beter plekke vir goedkoper.

Lil's Place lyk mooi op die foto's, maar daar kort werk aan die buite- en binnekant van die gebou. Die kliëntediens was goed en vriendelik maar die ontbyt was nie ingesluit met die koste soos op LekkeSlaap angedui nie en Lil's Place het 'n fout met ons bespreking ook gemaak. Ons het die volgende nag in 'n ander dorp gebly vir ons besigheid.

Casper V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Casper V
Saam met vriende

Sal die plek glad nie aanbeveel nie.

Uiters swak ontbyt. Geen koffie met ontbyt. Mielies werk nie met 'n Engelse ontbyt nie. Die areas by die kombuis is nie baie skoon nie.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Casper
Baie jammer oor jou ervaring by ons.
Die bestuur is vervang en alles is nou mooi skoon.
Sal graag wil dat julle 'n aand by ons kom deur bring gratis.
Hoop om gou van julle te hoor.
Groete Henning.

Lil's Place Gastehuis
Ariane V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ariane V
Besigheidsreis

Glad nie wat ek verwag van 'n gastehuis nie.

Die kos was baie sleg, swak voorberei en aangebied. Geen moeite om sap, tee of koffie aan te bied nie. Net koffie in kamers, maar geen tee of melk nie, net cremora. Die kamers was die enigste ding wat aanvaarbaar was van die gastehuis. Dis skoon en netjies met nuwe linne, maar verder baie outyds. Badkamers nie na wense nie. Die personeel is onbehulpsaam, onvriendelik en onprofessioneel. Jammer, maar hierdie gastehuis sal ons besigheid weer gebruik nie, vanweë die swak bestuur.

Lil's Place Gastehuis's terugvoer

Ariane
Ons is baie jammer om nou eers daarvan te hoor.
Gelukkig het ons gehoor gegee aan vorige klagtes van die Bestuur en is daar nou ,n splinternuwe gesiggie by die gastehuis.
As julle weer 'n draai wil kom maak sal ons dit waardeer.
Groete,
Henning.

Lil's Place Gastehuis
was R500
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddesstraat 14, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0gCjPQww5A6ULqHqdxAvJtPg6EOZzux4egRj0Jn2h2VE0uZq2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 14 Fiddes Street Erasmus 1020 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.803696917243 28.736414909363
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!