Lilly of the Valley Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lilly of the Valley Guesthouse is op die Falcon View Landgoed in Hartbeespoortdam. Dit word omring deur heuwels en bied panoramiese uitsigte oor die dam en op die majestueuse Magaliesberge.

Ons het slaapplek vir 6 gates in 3 en suite-slaapkamers, 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 het 'n koninggrootte-bed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die huis het 2 leefareas en 'n ruim kombuis met 'n opwaskamer.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en die eetkamertafel het sitplek vir 8 gaste. Daar is 'n patio met ingeboude braaigeriewe buite die eenheid.

Lilly of the Valley Guesthouse is geskik vir gesinne en groepe wat saam reis.

Slaapplek

'n Bespreking by Lilly of the Valley Guesthouse sluit in:

2 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lilly Of The Valley Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]