Kosmos Akkommodasie by Lilly of the Valley Guesthouse | LekkeSlaap
+17
+17

Lilly of the Valley Guesthouse

  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon View Estate 2, Simon Bekkerlaan, Kosmos, Hartbeespoort, 0250, Noordwes

Beskrywing

Lilly of the Valley Guesthouse is op die Falcon View Landgoed in Hartbeespoortdam. Dit word omring deur heuwels en bied panoramiese uitsigte oor die dam en op die majestueuse Magaliesberge.

Ons het slaapplek vir 6 gates in 3 en suite-slaapkamers, 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 het 'n koninggrootte-bed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die huis het 2 leefareas en 'n ruim kombuis met 'n opwaskamer.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en die eetkamertafel het sitplek vir 8 gaste. Daar is 'n patio met ingeboude braaigeriewe buite die eenheid.

Lilly of the Valley Guesthouse is geskik vir gesinne en groepe wat saam reis.

Slaapplek

’n Bespreking by Lilly of the Valley Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir Lilly of the Valley Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Falcon View Estate 2, Simon Bekkerlaan, Kosmos, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Lilly of the Valley Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon View Estate 2, Simon Bekkerlaan, Kosmos, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NmEzZDhmLTY3Y2UtNDJlZi05NmU3LTg0NmEzYzI0MjZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 13 5 1 3.6 Falcon View Estate 2 Simon Bekker Avenue 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.743512 27.841514
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za