LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lils Cape Town | LekkeSlaap
+16

Lils Cape Town

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stratford-weg 2, Pinelands, Kaapstad , 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lils Cape Town is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Pinelands, 'n boomryke woonbuurt wat baie sentraal in Kaapstad is.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat ideaal is vir 2 kinders onder 12. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskassie, koffiemasjien, mikrogolf,eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank, digte gordyne en 'n platskerm-TV met Premium-DStv. Gratis WiFi word voorsien. Verder is daar 'n versteekte kluis, strykyster, strykplank en 'n haardroër.

Die leefarea lei na 'n klein stoep met stoepmeubels en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is langs die eenheid beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lils Cape Town sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lils Cape Town
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stratford-weg 2, Pinelands, Kaapstad , 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lils Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stratford-weg 2, Pinelands, Kaapstad , 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5hbAUdsTQpj7RAKitoNZsMF4b9NBTrppbveXBu0n57dJ8dczGq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Stratford Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.9423905 18.5062859
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!