Lily's 1 Bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lily's 1 Bedroom Apartment is in Adderleystraat in die Bijoux-kompleks in die hartjie van Kaapstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet asook 'n aparte bad en wasbak in die kamer. Die kamer het 'n kas, spieëlkas, elektriese kluis en 'n haardroër.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien-tuimeldroër kombinasie toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en CD-speler in die leefarea.

Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 24 uur-diens by ontvangs, 'n daaglikse skoonmaakfooi en veilige parkeerplek. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad op die dak swem en in die goed toegeruste gimnasium oefen.

Slaapplek

'n Bespreking by Lily's 1 Bedroom Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lily's 1 Bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za