Limberlost Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Limberlost Selfsorg is in die gewilde Beacon Point in Mosselbaai-Punt geleë. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gaste kan pragtige uitsigte oor die see van die stoep af geniet.

Die woonstel is net 2,2 km vanaf die Pavilion-swemstrand en 1,1 km vanaf Die Poort-getypoel wat deur 'n verskeidenheid restaurante en winkels omring word.

Slaapplek

'n Bespreking by Limberlost Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Limberlost Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za