Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Limestone House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis het geen elektrisiteit nie, maar het 'n koue kamer, 'n gasvrieskas en 'n steenkoolstoof om die huis op winteraande warm te hou. Daar is ook battery-aangedrewe lanterns en olie-lampe vir beligting. Die warm water word deur 'n houtaangedrewe donkie-verwarmer voorsien.
Die huis is geleë op 'n plaas, verwag dus om trekkers en plaasdiere te sien.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad is nie egalig nie en word nie aanbeveel vir baie klein voertuie met lae grondvryhoogte nie, maar 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R17 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R17 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R17 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: B2, Elizabeth Hill Farm, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkLufT0Ft1gunYuxR4MMBBpF0XPNTGMLgeeowNsGwIFjPp7CqD4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 200 per nag, vir 12 mense B2 Elizabeth Hill Farm 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -21.970210539246 16.848797491092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem