Pietermaritzburg Akkommodasie by Lincoln Cottages - Cabernet Cottage | LekkeSlaap
+5
+5

Lincoln Cottages - Cabernet Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 320 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grimthorpe-laan 11a, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lincoln Cottages - Cabernet Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in die rustig woonbuurt Lincoln Meade in Pietermaritzburg. Die bestemming is toeganklik vanaf die N3 en is die ideale oornagverblyf.

Dié oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n stort-oor-bad, asook 'n sitarea en 'n kombuis met graniettoonbanke en 'n ontbytoonbank. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is oorgenoeg plek vir 'n enkelbed vir 'n derde gas.

Die kothuis het ook 'n plafonwaaier, lugversorging, strykyster, strykplank, gratis WiFi, DStv-hotelpakket en 'n haardroër.

Slaapplek

’n Bespreking by Lincoln Cottages - Cabernet Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grimthorpe-laan 11a, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 320
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 320
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grimthorpe-laan 11a, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW2O1yUUG0qpufV4TUjR6KMD1100U7zA95PkGbGIfS9Zdlg0h0z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 320  per nag (vir 3 persone) 11a Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.621088 30.42986
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za